Little 5 Camp
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 159 Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R800R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little 5 Camp is geleë in die Guernsey Conservancy, 23 kilometer suid van Hoedspruit op die R40. Die kamp is goed geleë vir voëlkyk en is naby besienswaardighede soos die Blyderivierkloof en die Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre.
Die hooftent bied slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 2 dubbelbeddens. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. 'n Aparte tent wat aan die hoofstruktuur geheg is, dien as 'n kombuisie, toegerus met 'n drieplaat-gasstoof en 'n wasbak. Elke tent het sy eie yskas.
Geriewe op die perseel sluit braaiplekke en veilige parkering in. Die kamp werk op sonkrag en songeisers. Geen eksterne elektriese toestelle, soos haardroërs of kampyskaste, kan gebruik word nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 159 Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Little 5 Camp het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 159 Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang