Successfully reported

Little Amsterdam @ Alkmaar

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Relda T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Vriendelik, rustig en alles wat jy nodig het plus nog baie ekstra. Fantastiese diens met soveel ekstras. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Little Amsterdam @ Alkmaar
Dankie Relda. Julle was puik gaste! Hoop ons sien julle weer binnekort.

Rita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolute stilte in die natuur. Huisie smaakvol gemeubileer. 'n Absolute volmaakte reiservaring. Ons sal dit vir almal aanbeveel en self ook graag wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Little Amsterdam @ Alkmaar
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Waardeer dit. Julle was baie spesiale gaste en ons hoop ons sien julle weer binnekort.

Trudie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great stay. Very peaceful, I enjoyed the tranquility and the atmosphere. Great hideout if you want peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phyllis D
1 nag
5.0
Okt 2024

Wendy en Arthur se gasvryheid was uitsonderlik! Wonderlike plek en mense. Die plekkie is pragtig, tussen bome en baie goed ingerig. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig en stil op sitrus plaas. Lekker sterrekyk en skilder. Gasvrou is baie vriendelik. Die suurdeegbrood is uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N4, Farm Alkmaar Portion 275, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c6a964a5b84128081b325eb5715359fc72fffa58843fffbca935a8976fd3d69c70e64df903ff31534e68804a59a42ba618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 N4 Farm Alkmaar Portion 275 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.463549096365 30.828986564816
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang