Little Amsterdam @ Alkmaar
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N4, Farm Alkmaar Portion 275, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Amsterdam @ Alkmaar bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas, net buite Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Hierdie eenhede is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur welige tuine.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede na gelang van hul behoeftes. Albei die woonstelle het privaat ingange, gemaklike beddens, linne en handdoeke, privaat badkamers, toegeruste kombuise, eetareas en patio's. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, 'n byevriendelike tuin, sonkrag en veilige parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is ongeveer 17,8 km buite Mbombela waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N4, Farm Alkmaar Portion 275, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Little Amsterdam @ Alkmaar het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N4, Farm Alkmaar Portion 275, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang