Little Anchor
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 402 Breede River Lodge, Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Anchor is 'n kompakte ateljeewoonstel, geleë in die Breede River Lodge in Witsand, Wes-Kaap — ideaal vir 'n oornagverblyf of 'n paartjie-wegbreek.
Hierdie enkelwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware vir twee.
Ontspan op die balkon met buite-eetplek, perfek vir skemerkelkies, en geniet die gemeenskaplike braai-area.
Die geriewe van die Lodge is beskikbaar vir gebruik, sommige teen ekstra koste en ander, soos die swembad, gratis.
Die eenheid het geen WiFi of televisie nie, maar albei is beskikbaar by die restaurant op die perseel.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anet Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Unit 402 Breede River Lodge, Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 402 Breede River Lodge, Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang