Little Carthage
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2025 tot 27 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Ndlovumzi Nature Reserve, Farm Liverpool, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R3 000R2 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Klein Carthage is 'n wonderlike wegbreekplek vir mense wat lief is vir die bos en is in die 1000 ha-Ndlovumzi Natuurreservaat met kameelperde, sebras, koedoes, njalas, vlakvarke, elande, waterbokke en swartrugjakkalse. Daar is ook krokodille en seekoeie in die hoofstroom. Avontuurlustige gaste kan die eiland, slaggate en watervalle reg voor Little Carthage verken.
Little Carthage beskik oor 'n rondawel, 'n chalet en 'n slaapkamer asook 'n solderarea. Die chalet het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en die solderarea het 2 enkelbeddens. Die leer na die solder is baie steil en nie geskik vir klein kinders of bejaardes nie. Die rondawel het ook 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oop kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8 onder 'n grasdak, 'n yskas-vrieskas, 'n gasoond en -stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 65 Ndlovumzi Nature Reserve, Farm Liverpool, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Little Carthage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Ndlovumzi Nature Reserve, Farm Liverpool, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang