Little Dreams Guesthouse
- Kapasiteit: 59 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Swart Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Little Dreams Guesthouse is in die dorp Lichtenburg in Noordwes geleë. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op pad na Botswana.
Die gastehuis bied verblyf in 22 kamers wat elk uniek ingerig is, sommige met 'n koningingrootte-bed en ander met enkelbeddens. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n plafonwaaier.
Ontbyt word soggens in die eetkamer bedien. Kom geniet 'n drankie by die kroeg of benut die braaigeriewe en swembad. Konferensiegeriewe is beskikbaar aan tot 60 gaste. Little Dreams Guesthouse is 90 km vanaf Botswana se Ramatlabama-grenspos.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Swart Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Little Dreams Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 59 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Swart Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang