Successfully reported

Little Farms

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
3.7
Suzette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderful stay. The place was neat and clean. Self-catering for our needs. Slept warm. Had cold water for the shower, but Rufus sorted that out quickly. Due to frozen pipes or the geyser, water was used up. Soon we had warm water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Thank you so much for the lovely review. See you guys on the next travel!

Natasja F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, heerlik, veilig, snoesig. Wonderlike diens, skoon, netjies en heerlike warm water. Rufus het ons tegemoed gekom en ons kon selfs na die aanbevole in kloktyd arriveer. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Baie dankie, sien julle volgende keer!

Cinta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike plaas atmosfeer. Braai geriewe was gerieflik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Baie dankie, Cinta. Bly om dit te hoor en dankie vir die mooi resensie. Sien julle volgende keer.

Giel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Heel aangenaam en skoon. Heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rita L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

Lekker, maar daar is 'n paar dinge wat aandag verg. Ons het lekker gebly, alles was netjies en skoon. Die speelplek buite vir kinders is baie handig. Ook die klein tafeltjie en stoeltjies in die kamer is gerieflik vir klein kinders. Die kos was baie lekker. Positiewe kritiek: Die wasbakkie in die badkamer is net verskriklik klein. Ek stel voor dat die eienaars een aand self in die kamer slaap asof hulle gaste is. Oor die algemeen heel lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Drikus En Lida G
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Karige geriewe. Hierdie is een ster akkommodasie, met basiese geriewe, nie eers portrette teen die muur nie. Hierdie is 'n goeie plek vir kontrakteurs, nie lekker vir man-vrou reisigers nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Elsabe E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Vriendelik en veilige gevoel. Gerieflike oorslaap oppad na bestemming. Troeteldiervriendelik en swembad vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Hi Elsabe, baie dankie vir die mooi resensie. Gesënde Kersfees vir julle en 'n uitstekende 2025. Sien julle volgende keer.

Marié G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik vir 'n oorslaap, sal hulle dalk weer in die toekoms wil gebruik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Hi Marie, baie bly om dit te hoor. Sien julle volgende keer!

Stanley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik en goed versorg. Ideale oornagplek tussen die Kaap en die binneland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rufus
Little Farms
Dankie, sien julle volgende keer.

Petro D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Goed. Verblyf was goed. Badkamer se deur wat oopgaap maak dit ongemaklik, want dis nie privaat nie. Alle geluide is hoorbaar. 'n Tafel in die plek van die kindertafel is 'n groter nood: daar is nie plek om jou kosmandjie neer te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Rufus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Phillipolis Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e369c44b0624f37cab2ea06595f98dccd8e536f78093ba49cf0239369fecdb3aa113139c44915289b7118a87123e274380?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 98 5 1 4 1 Phillipolis Road Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.706070960137 25.107732804893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang