Little Farms
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Phillipolis Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Farms is 'n rustige plaasstyl gastehuis, geleë aan die buitewyke van Colesberg, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die verblyf is ideaal vir 'n mini-Karoo-wegbreek.
Daar is 4 smaakvol gemeubileerde gastekamers wat langs mekaar geleë is en kyk uit oor 'n grasarea vir die kinders om te speel en rond te hardloop na 'n lang reis. Elke plaasstylkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, toebehore en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die braai-area en buiteswembad geniet, ideaal vir daardie warm somersdae.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Rufus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 103
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Phillipolis Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Little Farms het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Phillipolis Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang