Successfully reported
+66

Little Fields Country House

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Fields Country House is aan die buitewyke van Hilton en Howick geleë en bied 'n rustige wegbreek.

Verblyf bestaan uit die Country House sowel as 'n selfsorgwoonstel. Hierdie eenhede kan saam bespreek word om 'n groep van tot 9 gaste te akkommodeer of apart bespreek word om onderskeidelik tot 7 gaste en tot 2 gaste te akkommodeer. Ook beskikbaar is die Fern Forest Cottage met 2 en suite-kamers wat 'n ontbytkamer deel en die Little Loft Cottage, wat 'n dubbelverdieping-eenheid is wat tot 5 gaste kan akkommodeer.

Verskeie ontbytopsies kan op versoek vir gaste gereël word. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is om maaltye voor te berei en in te kook en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kamers word deur 'n inwonende huishoudster bedien.

Little Fields Country House is ideaal geleë 'n paar minute se ry vanaf die N3-hoofweg, tog in 'n lieflike landelike omgewing en gerieflik geleë aan die begin van die Midlands Meander-roete; naby 'n paar gunsteling trou-venues en skole.

Die gastehuis is 10 minute se ry vanaf 'n goeie verskeidenheid winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sarah B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely! Wonderful stay! Cosy cottage and amazing staff who were so helpful. Such a treat to have fresh muffins delivered daily. Just lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Gregory B
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing and just what we wanted. Excellent location. It is the quintessential Midlands with an amazing view and peace and quiet. Brill...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Gillian S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. We absolutely loved our stay and will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Sean B
Saam met vriende
5.0
Clean, relaxing, spacious, good views and great hospitality. An absolute hidden gem! A beautiful house that was perfect for our weekend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Tanya S
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible! Thank you so much for making our anniversary weekend at the Little Fields Country House truly special. From the moment we a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • District Road, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Little Fields Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: District Road, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76cb8897cb0fae7885743691886ca818cca7d49bf85867c2896d1cac295b0be638988a35b90b60910878c01fc63f0d0b043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 District Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536111111111 30.249444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang