Successfully reported
+10

The Little Gem

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hospital Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Little Gem bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Clanwilliam. Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie wat soek na rustige verblyf, of 'n sakereis wees.

Die eenheid het lugversorging en 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte vir gaste se bagasie. 'n spieëltafel is ook beskikbaar.

Hierdie kamer het 'n privaat toilet, maar gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook gratis WiFi en 'n yskassie.

Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde braai-area en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andries K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Aangesien dit selfsorg is, miskien net eetgerei beskikbaarstel.
Jun 2025
Hein S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies. Braaivertrek en stoep is 'n groot pluspunt. Baie netjies en het aan al my verwagtinge voldoen aan my kort verblyf. Ek sal, as e...
Sien meer
Jan 2025
Michell W
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, great location, clean. Ashley was a very attentive host. She checked in with us during our travel to her property and whil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Mandy B
5.0
Skoon en netjies - gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly - baie netjies.
Jan 2025
Dewald N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer daar gaan bly. Vreeslik lekker gebly en gasvrou baie behulpsaam om jou na oulike plekke en eetplekke te verwys.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 26 Hospital Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Little Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hospital Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11decf677c08f640c6cb67c9a46f2eaaaead9c4505999074a2a3a395a414ade5786c7dffa1a16c70b8248586d485f81fd74a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 26 Hospital Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1975789 18.8967409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang