Little Gem with fabulous views
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Albatross Way, St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Little Gem with fabulous views is 'n selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige kusdorpie St. Francis. Dit bied 'n rustige toevlugsoord aan gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n kaggel. Die kombuis is met moderne geriewe, insluitend 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n balkon wat reg rondom strek met 'n ingeboude braai en 'n asemrowende see-uitsig. Die huis is met 'n sonkragstelsel en omsetter in geval van kragonderbrekings toegerus en bied veilige parkeerplek op die perseel en toegang tot 'n waskamer.
Die huis is oorkant die Seal Bay Natuurreservaat en slegs 600 m vanaf die strand geleë. Little Gem spog met 'n fantastiese uitsig en is die ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie by die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Albatross Way, St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Little Gem with fabulous views het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Albatross Way, St Francis, 6312, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang