Successfully reported

Little Greece

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizette D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Excellent. As always, such a wonderful stay! The place was clean, comfortable, and well taken care of. The beds were cozy, and we had everything we needed for a relaxing stay. The location was convenient and made it easy to get around. The host was welcoming, helpful, and made sure we felt at home. Definitely a place we would recommend and would love to return to in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Takahito T
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Perfect! It was a very good stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja A
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Home away from home. Alles is tot jou beskikbaar en aangedink. Baie lekker gekuier. Home away from home met alles en nog wat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Gerieflik, veilig, netjies, bekostigbare Griekse vakansie. Lekker gebly, huis baie gerieflik en toegerus met alles wat jy nodig het. Beddegoed bietjie skraps vir winter, elke bed met een comforter. Gelukkig het ons net een kamer gebruik, so comforters geleen van die ander kamer. Die huis kry baie min son, sal seker heerlik koel wees in die somer, maar in die winter kort mens 'n kaggelvuurtjie. Henry, die opsigter, baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne C
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Gerieflik en baie tevrede met die verblyf, sal definitief weer gebruikmaak. Baie gerieflik en uitstekende waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Great. Very peaceful and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Great location and great stay. Lizelle was an excellent host and was available 24hrs for any requests. Note: No bedding supplied, arrange ahead of time with host if bedding is needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Beautiful area, quiet village and a comfortable unit. Beautiful area and comfortable unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Little Greece
Waardeer positiewe terugvoer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Cooper Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d05e0f21e5bdb3dd4180bbb7cdd4090a779c909716d2f7798750b629f482833564e869494176bfef33fc479112cc02a996c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 13 Cooper Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.824704215711 20.012983937226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang