Successfully reported
+26

Little Green World

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Green World is 'n bekoorlike klein kothuis, geleë in 'n stil hoekie van 'n privaat tuin. Dit bied privaatheid, rustigheid en gemak teen 'n bekostigbare prys. Die eiendom dateer uit 1835. Daar is pragtige ou bome met 'n oorvloed voëls.

Die kothuis het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die tweede met 2 enkelbeddens, 'n sitkamer met volledige DStv en 'n klein selfsorg-kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het lugversorging sowel as waaiers en 'n verwarmer.

Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort, braaigeriewe en veilige parkering agter hekke met 'n alarmstelsel.

Die eiendom is binne loopafstand van goeie restaurante, koffiewinkels en die Chris Barnard Museum. 'n Daguitstappie na die Karoo Nasionale Park is slegs 10 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gabrie G
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verrassing! Aangename verrassing, het heerlik oorgebly met baie vriendelike gasvrou! Baie goeie waarde vir geld, ons sal vir seker weer hier...
Sien meer
Sep 2025
Gillian T
5.0
Lovely, and excellent if you need secure parking! Really affordable, safe, spotlessly clean and charming. Friendly service and convenie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Gawie V
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Ware juweel in die Karoo. Die verblyf was uitstekend. Ontvangs was vriendelik en diens was puik. Sal Little Green World beslis aanbeveel vir vriend...
Sien meer
Aug 2025
Gabri L
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters professioneel, tog uiters aangenaam. Ja. Baie lekker gebly. Lekker plek innie.
Jul 2025
Annalize C
5.0
Gerieflik in die dorp, maar nog steeds stil en veilig! Baie lekker geslaap. Daar was wel net 'n elektriese kombers op die dubbelbed en net die een kan...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 38 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Green World het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYTM0ZGVkLTAxMDgtNDI1ZC05MzUxLTk4Mzg0NmYxYTYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 38 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -32.347545650647 22.581732273102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang