Little Haven 12
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Kingfisher Road, Middlevlei Estuary, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Little Haven 12 is 'n houthuisie wat selfsorgverblyf in Middlevlei-riviermond, by die Botriviermeer buite Hermanus bied, ideaal vir 'n gesin, en is binne 5 minute se stap van die strand af geleë.
Dié houthuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad bo, en die ander een met 'n stort, onder. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, konveksie-oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentrale etenstafel met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste buite het toegang tot sitplek en braaigeriewe, en gaste word veilige parkeerplek op die perseel aangebied. Gaste kan ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Kingfisher Road, Middlevlei Estuary, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Haven 12 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Kingfisher Road, Middlevlei Estuary, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang