Successfully reported

Little Haven

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Udo L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gemaklik en rustig. Baie! Dit was 'n goeie nag by 'n rustige plek met vriendlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sadiyah S
1 nag
5.0
Sep 2025

It was overall a good stay. Clean and neat. Our stay was good, except for the shower; the batteries needed to be changed in order to have hot water. Otherwise, it is a recommended place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Thank you for your feedback. Much appreciated.

Marius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Voel soos huis. Definitief moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer.

Whm T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hierdie haven skep 'n huislike en bekoorlike atmosfeer met alles wat nodig is in plek. Hierdie is beslis 'n slaapplek met die wonderlikste atmosfeer en kleur. Alles so deeglik beplan en Ian het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel! Hierdie gasvrou het beslis aanvoeling vir oornagbesoekers se behoeftes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Loretta
Little Haven
Baie dankie vir die terugvoer. Mooi dag vir julle.

Jurg En Joan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Voorwaar 'n little haven. Van die oomblik wat ons gearriveer het, het ons net so tuis gevoel. Ons is hartlik ontvang soos ou vriende. Toe ons instap in die woonstel was dit vir ons net WOW! Rustig, veilig, netjies skoon en baie mooi, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelik ontvang, gebly. Pragtige luukse akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Brilliant. Very cosy, comfortable and neat and clean. Excellent safety for cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Brilliant resting place. The warmth and friendliness of the hostess was brilliant. The very well-appointed rooms were remarkable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarlina T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie mooi en netjiese woonstel. Baie veilig gevoel en het niks kortgekom nie. Ons het vreeslik lekker gebly en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons beveel hierdie blyplek definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Warm and cosy with a lovely host. The host was lovely and really made the place feel homely on a cold winter's night with warm-coloured lamps and heated blankets. The famous Gariep Dam is also just a couple of minutes away. Great experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Loretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Spreeu Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc70de01a3d25b4de91cb67a40d45b050bd1b97e88b39f25a2ce248fdcadb580514d6956813f4ffa96c9ec608506fe644f37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 178 5 1 5 24 Spreeu Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.592091371724 25.489762817207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang