Successfully reported
+9

Little Haven

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Spreeu Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Little Haven bied gerieflike verblyf in 'n knus gastekamer in die dorpie, Gariepdam. Dié gastekamer is op 'n privaat perseel waar die eienaars ook woon, maar is apart van die hoofhuis.

Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed in die sitarea en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gastekamer het ook lugversorging en daar is 'n waaier in die slaapkamer, en 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel in die sitarea.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Verwarmer
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Udo L
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en rustig. Baie! Dit was 'n goeie nag by 'n rustige plek met vriendlike mense.
Okt 2025
Sadiyah S
5.0
It was overall a good stay. Clean and neat. Our stay was good, except for the shower; the batteries needed to be changed in order to ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marius P
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos huis. Definitief moeite werd.
Sep 2025
Whm T
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie haven skep 'n huislike en bekoorlike atmosfeer met alles wat nodig is in plek. Hierdie is beslis 'n slaapplek met die wonderlikste atmosfeer e...
Sien meer
Sep 2025
Jurg En Joan V
Saam met lewensmaat
5.0
Voorwaar 'n little haven. Van die oomblik wat ons gearriveer het, het ons net so tuis gevoel. Ons is hartlik ontvang soos ou vriende. Toe ons instap i...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Loretta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 24 Spreeu Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Little Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Spreeu Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc70de01a3d25b4de91cb67a40d45b050bd1b97e88b39f25a2ce248fdcadb580514d6956813f4ffa96c9ec608506fe644f37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 178 5 1 5 24 Spreeu Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.592091371724 25.489762817207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang