Successfully reported

Little Haven

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gavin W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Fantastic, safe, clean, friendly neighbours, awesome man, awesome. Ek het lekker geslaap, gekuier, gebraai. Alles was uitgesort. Rustig, veilig en vriendlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Little Haven
Was n groot plesier om julle te huisves. Kom gerus weer. Groete Maryke

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en sal weer wil kom. Ja, ons het baie lekker gebly. Baie gerieflik, skoon en veilig. Dit was net 'n bietjie onduidelik oor die ligging – die adres op die die webtuiste se website is nie die regte adres van Little Haven nie. Ons het wel die location pin gekry, maar nie geweet dit is in die Shelley Point kompleks nie, so daar was verwarring met die aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Little Haven
Hi daar, baie dankie vir die terugvoering. Sal laat kyk na die ligging. Kom gerus weer. Groete.

Anthony H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Was definitely a great place to stay, everything you need is equipped with. Enjoyed every minute of it. Beautiful place to get away from the hustle and bustle of the city life. Clean and tidy. Nice for kids to play about and the area is very safe and secure. Friendly people, relaxing atmosphere, lovely walks on the beach as the sun sets on the horizon. Will definitely be going back there again for sure. Thanks to the host for excellent hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Little Haven
Good day. Thank you for your kind review. Hope to see you again in the near future. Have a great day. Kind regards Maryke

Desmond K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Vir die kids was dit fantasties, hulle het hulself geniet en beveel weer om daar. Dit was vir ons die ideale plek, rustig, skoon oord en respekvolle mense. Hou van die security metodes vir die veiligheid van die visitors. Baie dankie, dit was lekker om daar te wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Little Haven
Was 'n groot plesier om julle te huisves. Kom gerus weer. Groete, Maryke

Nadia E
Kort verblyf
4.2
Mei 2025

Lekker, mooi en veilig! Ons het heerlik gebly! Klein maar net reg vir ons gesin.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
Little Haven
Hi Nadia, Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit is lekker om te hoor dat gaste hulle verblyf geniet het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete, Sune

Lucian P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Relaxing. Very tranquil, peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Little Haven
Good day. Thank you for your kind words and review. Hope to have you back at Little Haven in the near future. Kind regards, Maryke

Desiree D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Enjoyed the tranquility of the estate and the morning and evening walks were. The accommodation was exactly as advertised. Maybe the mattresses in the loft should be replaced as I could feel the slats. The toilet needs to be seen to as it runs continuously. Otherwise, all good and a perfect location to drive out to neighboring towns.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
Little Haven
Good day, thank you for your feedback. We have had someone take a look at the toilet. We hope to see you again in the future. Kind regards, Maryke

Lardus P
Kort verblyf
4.0
Jul 2024

Die omgewing is mooi, en ons kon lekker stap en buite wees tussen die reën buie. Die eenheid is oulik. Hier is ons lys van verbeteringe wat aangepas behoort te word. 1. Toilet papier in die badkamer. 2. 2 stelle handdoeke, met die reën weer word die goed nie droog nie, en moet jy 'n nat handdoek gebruik. 3. Geen potte wasgoed nie. 4. Alhoewel dit 'n selfsorg eenheid is, moet jy die plek behoorlik skoonmaak om enige boetegelde te vermy. Hulle behoort 'n persoon te huur om die eenheid skoon te kom maak. 5. Beddegoed is nie voldoende nie, en in kaste ingeprop. 6. Ons kon nie die TV aan die gang kry nie. 7. Duidelike merk van die eenheid word aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
Little Haven
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoering, sal hierdie goedjies met eienaar bespreek. Mooi dag verder. Groete Maryke

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 452
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 452
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 452
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Main Street, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15d545ee8ad17d92dba8d9b277450382cf2b207767b6e04bbe72e31397913dcdfdd5f611082bfb88572dbb6ce0fb18b47a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 452 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 10 Main Street St Helena Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.70741831749 17.973064213791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang