Little Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Hampton Road, Mill Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Little Haven is 'n knus en gemaklike kothuis in die lowerryke, veilige buurt van Mill Park, Port Elizabeth. Hierdie kothuis bied die ideale mengsel van rustigheid en gerief, met maklike toegang tot Grey Hoërskool, St George's Hospitaal en Greenacres Hospitaal, sowel as Walmer Mall.
Die kothuis bestaan uit 'n leefarea, 'n volledige kombuis, 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Bykomende enkelbed is beskikbaar in die leefarea.
Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV en 'n toegewyde werkstasie in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering binne die eiendom geniet. Of gaste Port Elizabeth besoek vir besigheid, mediese afsprake, skoolsport of 'n ontspannende wegbreek, Little Haven bied 'n rustige en gerieflik geleë tuiste weg van die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hildegard Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 4 Hampton Road, Mill Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Little Haven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Hampton Road, Mill Park, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang