Successfully reported

Little Lotta Cottage

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolanda B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2025

Oulike plekkie en ideaal vir oornag. Ons het 'n funksie in Caledon gehad, so ons het basies net vir die nag oorgeslaap. Ons plekkie was ingerig met alles wat 'n mens benodig en ons is vriendelik ontvang. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kaeden V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2025

Ok, but unfortunately the bedroom was not clean. The kitchen and bathroom were neat, but the bedroom was dusty, the bedding was stained, and a cockroach was crushed inside the bedroom door and left.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Walter L
1 nag
3.0
Feb 2024

Nie weer nie. As jy in die sitkamer sit, kan jy die mense langs jou se TV kliphard hoor speel. Dit is 'n huis wat in ander vertrekke gedeel is om uit te verhuur. Die swembad was vuil, ek wou nie waag om te swem nie, en die eienaars het geswem toe ek van die dorp af teruggekom het. Die dakwaaier in die kamer klink asof hy wil afval soos hy tekeregaan. Die sitkamer lyk nie soos op die foto's nie, en die oond en badkamer is nie heeltemal klaar gebou nie soos dit vir my gelyk het. Daar is ook WiFi, maar dit gaan heeltyd weg en kom weer terug.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Melissa B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Dit is baie netjies en stil. Dit is 'n plek wat jou siel goed doen. Ek het dit baie geniet. Dit is privaat en het alles wat 'n mens nodig het. Die mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Veilig plek waar ons kon oornag. Ons het 'n familietroue bygewoon net buite Caledon en wou oorslaap aangesien ons nie in Caledon of naby genoeg woon nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Goeie diens. Dame wat die instansie bestuur, het uit haar pad gegaan om ons te help met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edden B
1 nag
4.2
Okt 2021

Net te lekker. Vriendelike mense en baie behulpsaam. Sal definitief dieselfde plek kies as ek weer in daardie area is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Marene
Little Lotta Cottage
Baie dankie.

Japie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Daar was bure wat tot die oggend halfdrie verskriklik geraas, musiek uitgesaai en paartie gehou het. Die eienaar sê hy kan niks daaraan doen nie, hy het die polisie gebel wat toe ook nie gekom het nie. Hy het deur die geraas geslaap. Die vorige naweek was dit weer een van die ander bure. As jy dus rus en stilte soek mag jy teleurgesteld wees. Daar is ook 'n klomp steil hout trappies op tot bo by die kamer wat ouer mense dalk mee kan sukkel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marene
Little Lotta Cottage
Goeie dag Mnr Du Plessis Jammer om te hoor oor u ongelukkigheid. Die gastehuis agter ons het wel partydie gehou. Die SAPD het hul net na 12 die aand kom stil maak. Ek het die VB gaan naslaan die volgende dag. U het nie die vorige naweek hier geslaap nie. Dis baie ongunstig om te se ander mense het die vorige naweek ook geraas. U was 2 cottages aangebied. Een op grond vlak en een op boonste vlak. U het gese u is nie so oud nie en die cottage op die boonste vlak gekies.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Disa Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMGE1N2E3LTkwZWEtNGJjOC05ZWI3LTJmZmJkMDViYjM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 7 Disa Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.228283599646 19.432359542328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang