Little Miracles
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 20:00 - Adres: 76 Swartberg Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Miracles bied selfsorg- en semi-selfsorg-plaasstyl-verblyf vir tot 12 gaste. Dit is gerieflik geleë in die rustige voorstad Spitskop, net 4 km vanaf die N1-snelweg en 7 km vanaf Mimosa Mall, Grey College en Mediclinic Bloemfontein.
Eenheid 1 is 'n eenheid met 3 slaapkamers wat tot 7 gaste kan akkommodeer. Die eenheid beskik oor 'n badkamer met 'n bad en stort, asook 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket. Hierdie eenheid het direkte toegang tot die braai-area en 'n klein privaat tuin.
Eenheid 2 is 'n eenheid met 1 slaapkamer wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Dit beskik oor 2 enkelbeddens in die slaapkamer en 'n dubbelbed, sowel as 'n slaapbank, in die leefarea. Die TV in die eenheid het geselekteerde DStv-kanale.
Die eenhede kan met vooraf reëling en teen 'n ekstra fooi tussen Maandae en Vrydae skoongemaak word. Geen skoonmaakdienste word op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae verskaf nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 76 Swartberg Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Little Miracles het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 20:00 - Adres: 76 Swartberg Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang