Successfully reported
+10

Little Oak Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Bloem Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Oak Suite is 'n knus eenheid bo die eienaar se motorhuis, geleë in die oulike dorpie Riebeek-Kasteel. Die eenheid bied gaste gemaklike akkommodasie met verhit-en-eet-geriewe, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, kombuisie en sitarea. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens sluit die eenheid 2 kindermatrasse in, wat die akkommodasie ideaal maak vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid sluit ook 'n eetkamertafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek in.

Gaste het toegang tot die gedeelde swembad en braai-area. Gaste kan gratis WiFi en veilige parkering geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marilie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Bloem Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Oak Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Bloem Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8095884f6dd57778f661543638da468a0f73897600c36326a3eeee22e25e93caaec5826cb6d94a468be57948743385c2f94a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 10 Bloem Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382158008002 18.903736702516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang