Apple Cottage
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
-
Vanaf
R980R833 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Apple Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Wakkerstroom. Die verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of toeriste.
Die kothuis is ideaal geleë naby die middedorp met restaurante, die Vlei en voëlskuilings. Albei kothuise is volledig toegerus vir selfsorg.
Dié volledig gemeubileerde kothuis beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en 'n bad.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, ingeboude oond met 'n stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea spog met 'n kaggel. Daar is ook 'n verhitter wat gaste kan gebruik, asook DStv.
Gaste is welkom om van die braaigeriewe buite gebruik te maak of om in die skaduryke tuin rond te loop. Daar is veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 114
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Apple Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang