Successfully reported

Little Piece of Heaven

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nadia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustigheid gevind. Ons het baie lekker gebly. Almal was baie behulpsaam, Tannie Jeanette het ons baie welkom laat voel, baie moeite ingesit vir alles. Die plekkie is reg op die water, met pragtige uitsig oor die Kleinmondberge. Die plek is baie stil en rustig. Perfek geleë, nie ver van die meeste top plekke nie. Baie dankie vir so baie hartlike vriendelikheid om ons tydjie so spesiaal te maak. Groete, Nadia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
THERESA
Little Piece of Heaven
Hello Nadia. Baie dankie vir jou terugvoer en ons is baie bly julle het dit geniet.

Yolandi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Just perfect! It was peaceful and quiet, just as we had hoped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Though it was rainy, the views were gorgeous; our children had so much fun. Our stay was amazing. It had the best view that I've ever seen. We will definitely be back very soon, beautiful view and the most friendly service ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cashwell A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit is baie gerieflik. Al wat daar Kort is WiFi. Ons bespreek altyd deur die webtuiste en dit was een van die beste plekke waar ons al ooit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Refreshing and rejuvenating. Very relaxing, surrounded by nature. Friendly, helpful host and hostess. Definitely coming back. Thank you. Picture perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddeline W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Absolutely love the stay. The view was fabulous. Kitchen appliances were up to date. The stay was out of this world, peaceful. The place was clean. Had a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shahied H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Very nice place just needs WiFi. It was very nice; it's not my first time there. I'm very happy with the place and will definitely go again in a few months. Just wish the inside braai did work, but everything was nice and all you sort is WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouline H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Afgesien van klein teleurstellings het ons nog steeds baie lekker gekuier! Baie lekker gebly! Die verblyf was regtig skoon, netjies en gemaklik. Ons sal weer teruggaan. Die matrasse moet asb. net omgeruil word af en toe om 'n verstuite nek te voorkom. Daar is 'n effense reuk in die badkamers, maar genoeg air fresheners was gegee en 'n geldige rede vir dit. Daar is nie meer swaaie vir kinders buite nie, maar wel by 'n lekker parkie by die swembadarea waar daar ook nou 'n lekker winkeltjie is wat nie baie duur is nie. Die Estuary kom voor asof dit effens agteruit gegaan het; die see water spoel nie so goed in die laggoon in om dit skoon te maak nie. Daar is baie groen mos op die water; dit lyk asof die water in die vlak kant stilstaan vir lank en bakterieë aanlok en ook 'n effense reuk afgee, en ek glo dit sal moet aangemeld word na die munisipaliteit deur die Middelvlei estate-eienaars. Die bruggie vanaf Meerensee na die strand toe is heeltemal nuut, wat effens teleurstellend was, want om by die strand uit te kom is 'n redelik ent se stap deur die laggoon se vlak kant (nie onmoontlik nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Telani L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

It was wonderful, waking up to the wild horses passing, a real piece of heaven. Peaceful and great to get away from all the city noises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Ontvangs was baie goed en warm. Ons het sommer tuis. Baie lekker, net bietjie kort. Wens ons kan sommer permanent intrek. Sal definitief weer moet boek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

THERESA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127 Visarend Street, Meerenbosch, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA009f91f1f46e4dfb5cec48bb028828ff7472196a5998b143fa23343d49d0897e8b37e9dc52f697086d3f70b6143a224d392e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 110 5 1 5 127 Visarend Street Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.364709 19.107988
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang