Little Ranch
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Burnett Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Ranch bied gerieflike oornagverblyf op 'n plaas in Aliwal-Noord, ideaal vir 'n oornag tussen bestemmings of 'n rustige toevlugsoord.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 4 individueel gemeubileerde kamers, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en die badkamers is toegerus met óf 'n bad, 'n stort, óf albei. Ander geriewe in die kamer sluit 'n tee- en koffieskinkbord in, asook toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan die ruim tuin en kinderspeelterrein geniet, asook 'n sementplaasdam om in te swem. Gaste word veilige parkeerplek op die perseel aangebied. Die eiendom het ook 'n restaurant op die perseel wat middagetes en aandetes bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Burnett Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Little Ranch het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Burnett Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang