Successfully reported

Little Rock Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linda J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Outstanding. It was phenomenal, thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Hi Linda. Thank you so much for your kind words and positive feedback about your recent stay at our guest house. It was a pleasure to host you. Kind regards. Ina

Francois D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlike oornagplek. Baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Haai Amanda Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit word waardeer. Seënwense! Ina

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfek vir oorslaap in Kimberley. Pragtige en gerieflike plek. Baie veilig. Alles is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Baie dankie vir julle goeie terugvoering en vriendelikheid. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Seënwense!

Babsie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Top verblyf en vriendelike ontvangs! Beveel aan vir enige ander persoon. Ons het heerlik gebly! Perfekte plek! Naby alles! Veilig! Warm water! Tannie Ina is die beste gasvrou. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Mag ons paaie weer kruis. Seënwense!

Linda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Oulike verblyf. Pragtige plek. Baie vriendelike ontvangs. Skoon, netjies en lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Linda Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Dit word waardeer. Seënwense! Ina

Elize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig en veilig. Baie lekker geslaap in 'n baie skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Haai Elize Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit. Seënwense! Ina

David S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Very enjoyable stay. Clean, relaxing and perfect for an overnight stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
David, thank you for the review. It was good having you. Kind regards. Ina

Nico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie aangenaam. Ons het baie lekker vertoef, sal graag weer wil bly, oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Goeiedag Nico Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Mag ons weer sien. Seënwense! Ina

Amy K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Rustige omgewing. Vriendelik ontvang. Ja, ons het lekker geslaap. Alles moontlik was baie gerieflik en netjies ingerig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Little Rock Guest House
Amy, baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was aangenaam om julle te huisves. Mooi dag! Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Aviva Road, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb40c3b7f10859dde94f460da4e23f395497ed5f269c5d71fbaa6b2e9dcf4808b5490079205d1d4fa08db1b4efdd4a15df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 68 Aviva Road Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.7615149 24.7374776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang