Successfully reported
+23

Little Rock Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Aviva Road, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Rock Guest House bied slegs verblyf en is in Kimberly geleë. Hierdie eiendom is 300 meter vanaf die Medi-Clinic Gariep-hospitaal en 3 km vanaf 2 winkelsentrums geleë.

Verblyf by Little Rock Guest House beskik oor 4 gastekamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging en beskik oor 'n TV en 'n minikluis. Daarbenewens het elke kamer hitte- en eetgeriewe soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n ketel.

Die gastehuis beskik ook oor braaigeriewe, asook veilige parkeerplek van die straat af vir voertuie. Little Rock Guest House is ook sonkrag-aangedrewe, indien beurtkrag plaasvind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Linda J
Saam met vriende
5.0
Outstanding. It was phenomenal, thanks so much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Francois D
Gesin met tieners
5.0
Heerlike oornagplek. Baie netjies. Sien sterre.
Jun 2025
Amanda K
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly. Diens was uitstekend.
Jun 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir oorslaap in Kimberley. Pragtige en gerieflike plek. Baie veilig. Alles is netjies en skoon.
Mei 2025
Babsie M
Saam met vriende
5.0
Top verblyf en vriendelike ontvangs! Beveel aan vir enige ander persoon. Ons het heerlik gebly! Perfekte plek! Naby alles! Veilig! Warm water! Tannie ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 68 Aviva Road, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Little Rock Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Aviva Road, Hillcrest, Kimberly, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb40c3b7f10859dde94f460da4e23f395497ed5f269c5d71fbaa6b2e9dcf4808b5490079205d1d4fa08db1b4efdd4a15df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 68 Aviva Road Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.7615149 24.7374776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang