Successfully reported

Little Rock Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eliana C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie goeie kliëntediens. Mooi skoon en netjies en goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizca B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful view! Amazing host! We had a lovely stay at Little Rock Guest House. The bed was so comfortable and we had everything we needed for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike en gasvrye verblyf met 'n fantastiese uitsig. Pragtige uitsig en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly met die geruis van branders. Soos altyd was die diens uitstekend, met 'n rustigheid wat dit altyd die moeite werd maak om terug te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

‘n Stukkie paradys. Ons het die kort kuiertjie vreeslik geniet, ons het 'n familiekamer gekies en dit was baie gemaklik vir ons een aand se besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Delightful spot. Little Rock Guest House is a perfect location for a relaxing seaside stay. Stunning views of the ocean from our balcony and the breakfast room. Extremely friendly staff and welcome, good breakfast and comfortable room. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gesellig, netjies en baie rustig. Vyfster! Dit voel soos 'n 5-ster hotel. Alles is baie netjies en gesellig. Inwoners mag van die gastehuis se geriewe gebruik maak soos die braaikamer of die sitkamer. Ons wou graag braai en hulle het alles vir ons mooi uitgepak en weer reggepak in die braaikamer. Nader aan die see kan jy nie wees nie. Baie lekker gerus met die see wat raas in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Little Rock Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het julle tydjie by Little Rock geniet en hoop ons sien julle weer eendag in die toekoms.

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Can't wait to return. I can't find enough words to explain how beautiful the guesthouse is. The atmosphere is out of this world. Thank you, Marlene, who greeted us on arrival. So helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Als wat jy wil hê. Dit kan nie beter nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Little Rock Guest House
Jan, baie dankie dat jy die tyd kon afstaan om vir ons so 'n positiewe terugvoering te gee. Bly jy het jou kuiertjie by ons geniet. Sien in die toekoms weer.

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal weer gaan! Absoluut die moeite werd! Uitstekend! Marlene en haar regterhand het ons soos koninklikes behandel. Die kamer is pragtig! Ontbyt heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ettiene
Little Rock Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het jul kuiertjie by ons geniet. Hoop ons sien weer in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ettiene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzH1djeSKrKjJ5DRSY5hxubgTbVZQsTjFjaFAb41NKUr7BOqWu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 20 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.427666610361 21.336854373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang