Successfully reported

Little Rose Garden

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lucius V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, funksioneel. Gerda is 'n uitstekende gasvrou. Vriendelik en behulpsaam. Indien jy van privaatheid hou en ongesteurd wil bly, is hierdie vir seker die regte plek om te kies! Ek sal beslis weer hier oorslaap! Knap gedaan, Gerda, jy is 'n juweelmens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly, pragtige plekkie en baie verwelkomend. Potch hartlikheid en gerief!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marize A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gerieflike plek met pragtige tuin. Plekkie is pragtig. Alles wat mens nodig het. Pragtige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Ideal for a night. Lovely setting. Comfortable beds. Gracious host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné K
1 nag
5.0
Mei 2025

Netjiese en veilige eenheid! Little Rose Garden is 'n baie pragtige en vreeslike netjiese eenheid met die mooiste roos tuin. Alles wat jy moontlik sou kon nodig hê, is beskikbaar in die eenheid, of jy nou oornag vir net 1 aand of vir langer. Ek het baie veilig gevoel as 'n alleenreisiger. Die buurt is baie rustig en die kamer het 'n veiligheidshek binne vir daardie ekstra sekuriteit. Alles wat op die advertensie gelys was, was beskikbaar in die eenheid en in goeie werkende toestand. Gerda is ook baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal vir seker weer gebruik maak van haar Little Rose Garden!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Baie vriendelik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Little Rose Garden
Baie dankie vir die mooi resensie!

Marie A
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Restful stay with a unique, private courtyard garden to enjoy. I had a lovely, restful four-day stay at Little Rose Garden. I really enjoyed and appreciated the private, beautiful courtyard garden reserved for guests. Gerda was a most amazing host, going out of her way to assist and accommodate requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Aangenaam. Lekker oornagkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Well organized and pleasant. Our hostess was amazing, the room was immaculate, and the garden was so beautiful. My only concern is the shower; I really couldn't use it without soaking the entire bathroom, so only a bath was really available. And there was no door for the bathroom (that we could find?) and that isn't ideal for four adults. But it was lovely and so well organized; I will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Little Rose Garden
Goeiedag, Melanie. Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek het die twee goedjies wat gepla het dadelik aangespreek. Ek het twee plakkers op twee van die kaste se deure geplak wat sê, maak die twee deure oop, dan vorm dit 'n deur vir die badkamer. Asook 'n plakker by die stort wat sê, moenie die kraan te groot oop draai nie, die water gaan dan op die vloer mors. Ek kyk wel uit na 'n ander alternatief. Groete, Gerda

Richard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker verby! Dit was baie aangenaam om hier te bly. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Little Rose Garden
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe740e2a42275913af2addae6f6fb1e4610f4dd144de2a14caa3ca93d528d2982040c4bd2a10b23d6830457a23691dc0386cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 Grieglaan 13 Vanderhoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.696558915407 27.11769198336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang