Successfully reported
+78

Little Rose Garden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Little Rose Garden is 'n lieflike tweeslaapkamer-tuinwoonstel met selfsorggeriewe in die hartjie van Vanderhoffpark, Potchefstroom.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het sy eie privaat ingang en 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan. Daar is 'n kombuisie in die kamer het 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf.

Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n lessenaar en 'n stoel, braai-area, en onder skadunet parkeerplek wat toegangbeheer het.

Die woonstel is stapafstand vanaf plaaslike winkels en restaurante, net 2 km vanaf die M-Care Hospitaal, 4 km vanaf Mooimed Hospitaal, 6 km vanaf Medicinic Hospitaal en 4 km vanaf Noordwes Universiteit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lucius V
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, funksioneel. Gerda is 'n uitstekende gasvrou. Vriendelik en behulpsaam. Indien jy van privaatheid hou en ongesteurd wil bly, is hierdi...
Sien meer
Sep 2025
Elbie E
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly, pragtige plekkie en baie verwelkomend. Potch hartlikheid en gerief!
Jul 2025
Marize A
Saam met vriende
5.0
Gerieflike plek met pragtige tuin. Plekkie is pragtig. Alles wat mens nodig het. Pragtige woonbuurt.
Jul 2025
Hennie R
Besigheidsreis
5.0
Ideal for a night. Lovely setting. Comfortable beds. Gracious host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Simoné K
5.0
Netjiese en veilige eenheid! Little Rose Garden is 'n baie pragtige en vreeslike netjiese eenheid met die mooiste roos tuin. Alles wat jy moontlik sou...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Little Rose Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grieglaan 13, Vanderhoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe740e2a42275913af2addae6f6fb1e4610f4dd144de2a14caa3ca93d528d2982040c4bd2a10b23d6830457a23691dc0386cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 Grieglaan 13 Vanderhoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.696558915407 27.11769198336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang