Little Sanctuary
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 27 Uitvlucht Street, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R2 250R2 025 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Little Sanctuary skuil in die hartjie van die Montagu-berge, 'n paar kilometer van die middedorp af, langs die bekende warmwaterbronne. Geleë op 'n 2,5 hektaar privaat landgoed, die rustige omgewing maak Little Sanctuary ideaal vir 'n romantiese wegbreek, of om bloot daardie batterye te herlaai.
Little Sanctuary bied selfsorgverblyf in 4 luukse woonstelle en 'n oulike bergkothuis, Eagle's Nest.
Die luukse woonstelle bestaan uit 'n volledig toegeruste kombuis, aparte sitkamer, slaapkamer en 'n badkamer met 'n spa-bad en stoomstort. Die woonstelle beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Eagle's Nest-bergkothuis is kleiner as die luukse woonstelle, maar dit pak 'n vuishou, veral as dit by die uitsig kom. Dit beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n klein sit- en eetarea, 'n kombuisie en 'n kompakte badkamer met 'n stort. Dit is ideaal vir diegene wat met die natuur wil kommunikeer, maar terselfdertyd 'n bietjie gerief wil geniet. Die kothuis het 'n slim-TV en sekere DStv-kanale. Let asseblief daarop dat toegang tot hierdie kothuis via 'n kliptrap is, vanweë sy ligging op die bergkant.
Kies in die warm somermaande tussen Little Sanctuary se 2 privaat swembaddens, wat albei skouspelagtige uitsigte oor die vallei het. In die winter sal jy die bekende warmwaterbronne net 2 minute se stap weg vind. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar vir lang verblyf.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Darlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 27 Uitvlucht Street, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Sanctuary het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 27 Uitvlucht Street, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang