Little Swift 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Bodenstein Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R740 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Swift 2 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Secunda, wat 'n rustige toevlugsoord bied vir paartjies of enkelgaste.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en moderne dekor in neutrale kleure om 'n rustige nagrus te verseker. Die badkamer is elegant en funksioneel, met 'n instapstort en toilet.
Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en al die noodsaaklikhede wat nodig is om jou eie maaltye voor te berei. 'n Gesellige sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV met DStv-stroming en WiFi beskikbaar.
Gerieflik geleë net 'n kort rit vanaf Secunda Mall en Lake Umuzi, is hierdie moderne en uitnodigende woonstel perfek geleë vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nanette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 8 Bodenstein Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Bodenstein Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang