Successfully reported

Little Tree Loft

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Judith G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie mooi goed ingerigte kamers, rustig en waarde vir geld. Ja, baie lekker gebly, ons is vriendelik ontvang. Die kamers en badkamers is super skoon. Die atmosfeer is rustig en die tuine baie goed versorg. 'n Goeie buurt, het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Le Anne
Little Tree Loft
Thanks so much for your review. It was wonderful to have you stay with us. We are so pleased that you enjoyed your time here at Little Tree Lofts.

Khanyisa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The scenery is beautiful and peaceful. Peaceful, great, lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Le Anne
Little Tree Loft
Thank you Khanyisa for your review. It was great to meet you. We do try and provide our guests with a peaceful setting where they can relax and unwind.

Ashley W
1 nag
5.0
Aug 2025

Oornag tydens oud-skool reünieweek. Ligging perfek vir die geleentheid. Baie lekker gebly in 'n baie oulike gastehuis met alles wat nodig was, beskikbaar. Vriendelike en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeláni B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het lekker gebly. Daar is lekker baie kaste en laaie. Mense wat sukkel met rugprobleme of sukkel om te buk, die toilet en wasbak is baie laag en die trap baie steil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Le Anne
Little Tree Loft
Hi Zelani, Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het. Dankie oor die terugvoering oor die badkamer se wasbak en toilet, ons sal daarna kyk. Ja, die trappe is 'n bietjie steil, daarom is daar 'n stewige leuning en spesiale strips op elke trap te keer dat 'n mens nie kan gly of val nie.

Sanet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangenaam verras! Oulike oorslaapplekkie met 'n view uit die Loft 1 kamervenster oor 'n vlei. Grasdak - "lodge" gevoel. Die eenheid is groter as wat dit lyk op die foto. Badkamer onder en 'n klein kompakte kombuisie onder die trap met 'n lekker groot yskas, gasstoof en genoeg eetgerei, koffie, tee en die allerheerlikste beskuit asook 'n bonus: Lindt tjoklit op die bed! Bo is 'n dubbelbed, enkelbedjie, 2 gemakstoele, TV met die NBste DSTV kanale, tafel en stoele vir eet of werk, genoeg kaste en bêreplek - lekker groot spieëlkas en baie spieëls. Dit was 'n uiters warm aand in Uitenhage en ons vriendelike gasvrou het ekstra waaiers gebring, wat baie gehelp het! Daar is 'n redelike steil stel trappe van onder na bo - dalk moeilik vir ouer mense met knie probleme. Ons is pensioenarisse en het die trappe 'n paar keer op en af gestap sonder probleme darem. Enigste nadeel vir ouer mense dalk, is dat die badkamer onder is (vir opstaan in die nag - doeleindes).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Le Anne
Little Tree Loft
Hi Sanet, Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Godfrey L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

As stated above. The short stay was pleasurable and refreshing. The bed was of good quality. Neighbours appear to be noisy over weekends and the toilet needs toilet spray.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Le Anne
Little Tree Loft
Hi Godfrey, Thank you for your review. I am glad that you had a pleasurable stay with us. I will check the toilet spray; sorry that I missed that it had not been replaced. Unfortunately, it is difficult to control how much noise one's neighbours make. I will see what I can do in that regard in the future.

Kudzai M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lovely. I had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly. Was lekker om daar te bly. Geniet die uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Wonderful accommodation. Great accommodation, would recommend it, comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Peaceful and relaxing. My stay was good and relaxing. The accommodation was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Le Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Nixon Lane, Vanes, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb06674584d1abb467dd763fc6e641fa70c2ac54328182d0d9eb752d151549c5f52bf89c16411fbf32441df54eb281a47d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 13 Nixon Lane Vanes 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.7318209 25.4218179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang