Successfully reported
+48

Little Tree Loft

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Nixon Lane, Vanes, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Tree Loft is 'n selfsorgwoonstel van 80 m² in die dorpie Uitenhage in die Oos-Kaap. Verblyf word in 2 eenhede gebied waarvan 1 eenheid 'n selfsorg-eenheid is en die ander 'n deel van die huis.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 'n badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-slaapkamer, -eetarea en -sitkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n klein ontbyttoonbank met stoel. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Hierdie tweede eenheid beskik oor 'n sitarea met 'n slaapbank, ideaal vir kinders, en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die eenheid loop uit na 'n groot patio-area op die eerste verdieping. Vanaf die dek kan gaste ononderbroke uitsigte oor die tuin en berge geniet.

Buite is 'n klein privaat tuin met 'n boma-area en braaigeriewe. Daar is 'n groot gemeenskaplike swembad op die perseel. Veilige parkeerplek word ook vir gaste voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Judith G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi goed ingerigte kamers, rustig en waarde vir geld. Ja, baie lekker gebly, ons is vriendelik ontvang. Die kamers en badkamers is super skoon. ...
Sien meer
Sep 2025
Khanyisa K
Saam met lewensmaat
5.0
The scenery is beautiful and peaceful. Peaceful, great, lovely host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ashley W
5.0
Oornag tydens oud-skool reünieweek. Ligging perfek vir die geleentheid. Baie lekker gebly in 'n baie oulike gastehuis met alles wat nodig was, beskikb...
Sien meer
Aug 2025
Zeláni B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Daar is lekker baie kaste en laaie. Mense wat sukkel met rugprobleme of sukkel om te buk, die toilet en wasbak is baie laag en d...
Sien meer
Des 2024
Sanet S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam verras! Oulike oorslaapplekkie met 'n view uit die Loft 1 kamervenster oor 'n vlei. Grasdak - "lodge" gevoel. Die eenheid is groter as wat d...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Le Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Nixon Lane, Vanes, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Little Tree Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Nixon Lane, Vanes, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb06674584d1abb467dd763fc6e641fa70c2ac54328182d0d9eb752d151549c5f52bf89c16411fbf32441df54eb281a47d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 13 Nixon Lane Vanes 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.7318209 25.4218179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang