Successfully reported
+13

Little Westcoast Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Seal Crescent, Golden Mile, St Helena bay, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Little Westcoast Paradise is 'n heerlike selfsorgvakansiehuis in Golden Mile St Helenabaai. Dit is net 'n kort entjie se stap of ry na Golden Mile Beach, wat dit die perfekte bestemming maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat 'n stort-oor-bad het.

Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas in. Die aangrensende etenstafel het gemaklike sitplek vir 4 gaste. Gaste kan op die rusbanke in die sitkamer ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV met toegang tot YouTube en gratis WiFi beskikbaar.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Phil F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige eenheid. Naby alles. Fantasties! Heerlik gebly.
Mrt 2025
Tania G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay, thank you. 10/10, recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nate J
Gesin met klein kinders
5.0
A gem of a place with everything you need for a holiday. We had a wonderful stay! The place had everything we needed, even spices and s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Natalie H
Gesin met tieners
5.0
Absolutely amazing. The stay was amazing. The house was clean and dust free and had everything we needed. I will definitely book this p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
John M
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het dit baie geniet. Dit was heerlik, dankie.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jowayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 40 Seal Crescent, Golden Mile, St Helena bay, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Westcoast Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Seal Crescent, Golden Mile, St Helena bay, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75fa19f55909be05a33b5bf390e6cec9f9fc60f334dda46fe7db191092fb5460f2df1e243177a36cddb9d015e59286b8b035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 40 Seal Crescent Golden Mile 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.723007843353 17.963897095106
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang