Liv-In-Mondeor
Beskrywing
Eenheid 1 is 'n selfsorg-eenheid met 'n aparte ingang langs die swembad. Die eenheid is oopplan met 'n sitkamer, slaapkamer, volledig toegeruste kombuisie en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n muurpaneelverwarmer, katoenperkallinne en DStv met geselekteerde kanale. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Lughawependeldienste kan gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Eenheid 1 is 'n selfsorg-eenheid met 'n aparte ingang en bied slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet het. Die beddens het perkallinne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het ok 'n sitarea en kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus is. Die sitarea en al die slaapkamers het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Lughawependeldienste kan gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 198 Chelverton Avenue, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang