Liv-In-Mondeor
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 198 Chelverton Avenue, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Liv-in Mondeor bied oornag-selfsorgverblyf aan sakereisigers, paartjies of studente. Die eenhede is in Mondeor in Johannesburg-Suid geleë en is naby verskeie winkels en geriewe.
Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat elk aparte ingange het. Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en Eenheid 2 het slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste in 3 slaapkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste sal 'n sleutel en afstandbeheer ontvang vir maklike toegang.
Die instansie laat nie partytjies, minderjarige drinkery of dagbesoekers toe sonder om die bestuur in te lig nie.
Liv-in Mondeor het 'n swembadarea wat skilderagtige uitsigte oor die Kliprivier Natuurreservaat bied. Ideaal geleë binne 20 minute van plaaslike winkels en restaurante af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 198 Chelverton Avenue, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Liv-In-Mondeor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 198 Chelverton Avenue, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang