Live A Little - Unit 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R805 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Live A Little - Unit 2 is 'n knus eenheid geleë in 'n rustige en vreedsame woonbuurt, sonder stadsgeluide, wat jou verblyf perfek maak om te ontspan. Dit is in die Noordelike Voorstede van Bloemfontein geleë en is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste.  Die slaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer (met 'n stort, wasbak en toilet). Gerieflikheidshalwe is daar kasspasie en 'n lugversorging.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. 
Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Ongelukkig geen troeteldiere, geen rook (van enige aard), geen harde musiek, geen partytjies nie. Ook geen braaigeriewe nie.
Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Live A Little - Unit 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang