Living Lagoon Apartments
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Ridgewood Close, Lake Brenton, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R3 540 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Living Lagoon Apartments bied gemaklike verblyf in die rustige dorpie Lake Brenton, net buite Brenton-on-Sea. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek waar hulle hierdie Tuinroete-dorp kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte woonstelle, elk met hul eie privaat ingang en privaat badkamers. Die eerste eenheid is op die eerste verdieping geleë, terwyl die tweede eenheid op die grondvloer is. Daarbenewens beskik beide eenhede oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, knus leef- en eetareas en toegeruste kombuise. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eenhede het hul eie ruim buite-area met braaigeriewe, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Brenton-on-Sea is ongeveer 2.2 km weg, terwyl Knysna ongeveer 13.8 km weg is. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, visvang, seilvaart en kajakvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Ridgewood Close, Lake Brenton, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Ridgewood Close, Lake Brenton, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang