Successfully reported

Living Water

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zander S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantasties, baie mooi! Die uitsig van die plek is baie mooi en die eenheid was baie skoon. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, lekker, gerieflik, mooi. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Wegbreek naweek wat absoluut sielskos was! Living Water is asemrowend mooi. Die foto's vertel nie werklik vir jou hoe mooi dit daar is nie. Selfs ons tienerdochter was mal oor julle plekkie. Eliana en Jean was regtig baie gasvry en het ons baie welkom en tuis laat voel. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Beeld skoon. Baie vriendelik verwelkom en het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalena B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Baie mooi. Baie rustig. Baie goeie ligging. Ons het baie lekker gebly! Die ligging is ideaal vir daguitstappies êrens anders heen. Die eenheid is netjies, skoon, veilig, baie goed toegerus en die uitsig is prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelisa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles was net fantasties. Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het ons baie gemaklik laat voel. Dit is 'n pragtige plek met 'n wonderlike baai en see-uitsig. Ons beveel die plek aan enigeen wat wil wegbreek na 'n rustige atmosfeer en omgewing. Die woonstel het alles in waaraan mens kan dink en is baie netjies. Ons sal definitief weer gebruik maak daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ons het ons vakansie by Living Waters vreeslik geniet en beveel dit aan. Blyplek en ligging fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker! Ek kan hierdie akkommodasie met lof aanbeveel. Dit was ongelooflik lekker om hier tuis te gaan. Die eienaars het soveel moeite vir ons gedoen. Niks het kortgekom nie. Daar was tot 'n kayak om ons 13-jarige seun mee besig te hou. Vir veiligheid is daar vir hom 'n reddingsbaadjie gegee om veilig te wees op die kayak. Die restaurant aan die oorkant van die lagoon, "Daai Plekkie in die Weskus", het ongelooflik lekker kos en baie vriendelike personeel. 10 uit 10! Sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

So gou dit moontlik is, besoek ons Living Waters weer. Die gasheer en gasvrou het soveel moeite gedoen met die eenheid. Die detail wat met die eenheid saamgaan, was verstommend. Dit was so 'n ontspanne paar dae. Ons kon nie vir beter huisvesting gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Living Water
Goeiedag Velma Ons is baie bly dat julle dit geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Hettie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kos vir die siel. Uitstekende uitsig oor die baai, rustige omgewing, goed toegerus en voorsien in alle behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Nic Tredoux Close, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkYzI1OWUwLTg3NjgtNGUyMy1hMzBhLWM3ZjA2OTk5ODRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 63 5 1 5 5 Nic Tredoux Close Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.966012728638 17.888232951058
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang