Living Waters Accommodation
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Living Waters Accommodation skuil in die rustige kusvoorstad Anerley en bied verblyf in 4 bekoorlike selfsorg-chalets binne stapafstand van die strand af, wat dit ideaal maak vir paartjies, gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Gaste kan kies tussen 'n twee- of eenslaapkamer-chalet, elkeen met gemaklike beddens en badkamers met 'n stort.
Elke chalet beskik oor 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste op die stoep ontspan, en elke chalet het braaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.
Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan hul dae by die strand deurbring en het ook toegang tot die eienaar se swembad by hul nabygeleë vakansieoord.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Living Waters Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Stephen Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang