Livingstone's Camp
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Nkasa Rupara National Park, Linyanti, Namibia, Zambezi
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Livingstone's Camp, geleë op die grens van die Nkasa Rupara Nasionale Park, bied 'n ongerepte wilderniskampervaring in die hartjie van die Linyanti-vleiland in Namibië.
Die kamp beskik oor 5 eksklusiewe kampeerplekke wat elkeen hul eie privaat badkamer, warm storte en ongeëwenaarde kampgeriewe bied. Elke kampplek beskik ook oor 'n grasdak-lapa en kombuisarea, wat gaste 'n gemaklike en aangename kampervaring bied. Met asemrowende uitsigte oor die vleiland en volop voëls en wild, is Livingstone's Camp 'n ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n outentieke Afrika-safari-ervaring.
Gaste kan Mokoro-safari's deur die waterweë, begeleide stap- en wildrit-safari's en 'n verskeidenheid ander doendinge geniet. Dit is die uiteindelike ontsnapping vir enigiemand met 'n passievolle entoesiasme vir die natuurlewe van Afrika, toegerus met 'n selfstandige 4x4-voertuig.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Stefanus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Nkasa Rupara National Park, Linyanti, Namibia, Zambezi
- Gaste dink Livingstone's Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Nkasa Rupara National Park, Linyanti, Namibia, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang