Liz at Lancaster
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Lancaster Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 476 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Liz at Lancaster gastehuis bied selfsorg- en B&B-verblyf in Craighall Park en is sentraal geleë. Die gastehuis is naby die belangrikste sake- en ontspanningsentrums van Melrose Arch, Illovo, Dunkeld, Parktown en Johannesburg Sentraal. Met die Rosebank Gautreinstasie minder as 3 km weg, is daar veilige vinnige toegang na en van OR Tambo Internasionale Lughawe, Pretoria, Sandton en die Johannesburgse middestad.
Liz at Lancaster bied verblyf in dubbel en suite-kamers, naamlik Blue and Earth. Die kamers is hoogs funksioneel en is individueel versier met Liz se persoonlike styl wat tradisionele en kontemporêre Suid-Afrikaanse kuns en kunsvlyt insluit.
Kontinentale, gesondheids- of volledige gekookte ontbyt word op bestelling voorberei en word op die ontbytpatio bedien. Aandete en middagetepakkette is op versoek beskikbaar, mits vooraf gereël.
'n Oordragdiens is op versoek beskikbaar. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar. 'n In-uur wasgoeddiens is beskikbaar. Oorgenoeg gratis veilige onderdakparkeerplek van die straat af word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 79 Lancaster Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Liz at Lancaster het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Lancaster Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang