Liz's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 186 Louis Botha Avenue, 12 Lauriston Court, Houghton Estate, 2192, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Liz's Place bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Houghton Estate, Johannesburg.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel asook baie kasspasie. 'n Bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Die sitkamer het ook gemaklike sitplek waar gaste met 'n koffie kan ontspan.
Houghton Estate bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede soos die Nelson Mandela Museum, die Wilds Munisipale Natuurreservaat, Houghton Gholfklub, die James and Ethel Grey Park en die Johannesburg Dieretuin.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 186 Louis Botha Avenue, 12 Lauriston Court, Houghton Estate, 2192, Gauteng
- Gaste dink Liz's Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 186 Louis Botha Avenue, 12 Lauriston Court, Houghton Estate, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang