Successfully reported
+27

Loader Street Studios 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8800, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 070 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Loader Street Studios 5 is 'n rustige tweeslaapkamer-duplekswoonstel wat stil in die berghelling van Groenpunt geleë is en is ideaal vir 'n gesin of 'n klein groepie vriende wat die Moederstad wil verken.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n Juliet-balkon in asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea op die onderste vlak het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n TV. Buite die eenheid is 'n patio met 'n tafel en stoele wat 'n lieflike plek vir 'n oggendkoffie skep. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n rugsteunkragopwekker het.

Die ligging van hierdie eiendom is 2 km vanaf die V&A Waterfront en die sakekern.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 83

Resensies 329

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 101 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loader Street Studios 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 070
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 070
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 070
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Loader Street, De Waterkant, Cape Town, 8800, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa23717b1f3121a648b9fd6c8f4e94215fe0b201222b37189fc2153f91eedc1f72f7368f5c87598d24edbeec11c00cfdb512d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 069 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 101 Loader Street De Waterkant 8800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.914047840301 18.415067139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang