Successfully reported

Lochnest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Janine K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Gemaklik en vriendelik. Baie vriendelike mense en het baie tuis gevoel. Veilige area gewees om te bly en het minimale verkeer gehad wanneer ek gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Lochnest
Thank you so much for the positive review!

Shelley R
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lovely, and comfy! Lovely all round. Room is comfortable, clean and cosy. Like a home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntokozo M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Happy. I enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna Celeste D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2025

Sal definitief nie weer daar bly nie, al was ligging uitstekend. Die badkamer het 'n walglike vrot reuk, al is dit skoon, wat nie weggaan nie en verblyf totaal oorskadu. Gasheer het twee klein kinders wat vroegoggend begin huil en skree soos kinders maar doen, maar wat uiters steurend is as jou wekker vir bietjie later gestel is. Glad nie geïdentifiseer as 'n gastehuis nie, so met aankoms is jy onseker of jy by jou bestemming is, asook jou motor moet buite perseel op sypaadjie parkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Robbie
Lochnest
Hi Celeste, apologies for the smell. There was indeed a blockage which we cleared after we read your review. I wish you'd let me know during your stay. We could have done something about it sooner. Other people have been satisfied with me sharing the address and a location pin prior to arrival. Yes, we do not advertise off-street parking but have not had any security issues where you parked in seven years of running the guesthouse. Apologies for the kids. Again, if you'd let me know during your stay I could have been more attentive to making sure they did not bother you in the morning.

Ferdinand O
Kort verblyf
3.8
Mrt 2025

Good. Good, homely accommodation. A demarcation wall between the main house and accommodation is recommended for privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

K-cee L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Netjies en veilig. Die verblyf is netjies en in 'n veilige area geleë. Die gasvryheid van die gasheer en sy gesin is uitstekend. Ek sal vir seker hierdie verblyf vir enige iemand voorstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Comfortable and quiet. Robbie was a very friendly and helpful host. We had a pleasant stay and the location was safe and quiet, and gave easy access to all we wanted to see and do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Petty V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Baie gerieflik. Baie lekker gebly - Jammer voertuig moet buite staan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Kompak en goed toegerus. Te kamer. Kompakte, goed toegeruste, veilige verblyf in Rondebosch.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Robbie
Lochnest
Thanks Elmarie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Loch Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd14bfd854fc371c10aef3053bd4191bb03d4c6fdc9c8b068bee7b36eb8b8842361add6cf559d11ec71e4f088bfe963ef0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 3 Loch Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95605877922 18.488429567045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang