Successfully reported
+51

Lockerbie Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Vry Street, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lockerbie Lodge bied gaste lieflike kamers, sentraal geleë in die Vryburg.

Die lodge bied 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die lugversorgde kamers is ingerig met koningingrootte- of dubbelbeddens en enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n satelliet-TV, WiFi-toegang, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge bied 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan, 'n swembad om op warm dae af te koel, konferensiegeriewe, en veilige parkeerplek word naby, of voor die kamers voorsien.

Vryburg bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge, en gaste kan 'n potjie gholf speel, die nasionale monumente, of die Leon Taljaard Natuurreservaat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nicola W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and peaceful. Beautiful gardens and accommodation. Most of the equipment you need is there. Lovely stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elzette V
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies, die stort is baie nice. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Nicolette V
Gesin met tieners
5.0
Very happy. This is absolutely beautiful. Very friendly and helpful staff. I can highly recommend Lockerbie Lodge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en baie veilig. Pragtig in stand gehou! Pragtige, netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Eienaars kan opreg trots wees op mooi verblyf...
Sien meer
Sep 2024
Ebert N
Saam met lewensmaat
5.0
Bliss after a long day's travel. Extremely comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 55 Vry Street, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Lockerbie Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Vry Street, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7c41c4741a709e4e8f60ada6ba76d223c1d69784d62961fde4e8688095449f79fbe68e78d26c9f9c3676d4c2f19a7c7e6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 55 Vry Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.959769510506 24.724199026823
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang