Successfully reported
+10

Hantam Huis/Lodge 3

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hantam Huis/Lodge 3 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is byna halfpad tussen Kaapstad en Upington. Hiér kan jy jou batterye behoorlik herlaai.

Lodge 3 het sy eie privaat ingang. Die lodge het sy eie badkamer, kombuisgeriewe, leefarea en 'n braai-area. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n versameling DStv-kanale, WiFi, lugversorging en parkeerplek op die perseel in.

Gaste kan maaltye by Die Hantam Huis, net sowat 80 m ver, geniet. Dié Kaap-Hollandse herehuis is 'n Nasionale Monument en die oudste oorspronklike gebou in Calvinia. Die Hantam Huis het 'n koffiewinkel, restaurant, geskenkwinkel en 'n uitstalling van meubels wat uit 1853 dateer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Henry W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly in mooi omgewing. Outentiek. Interessant. Vriendelike gasvrou. Heerlik gebly in mooi omgewing.
Sep 2025
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflik. Die huisvesting was presies wat ons nodig gehad het. Ons volwasse dogter was saam met ons en elkeen het 'n eie kamer gehad. Die kamers is...
Sien meer
Jul 2025
Christoffel S H (christie) B
Saam met lewensmaat
5.0
Wil sommer gou weer terugkom. Absoluut fantasties. Opregte vriendelikheid.
Apr 2025
Liezel W
Saam met lewensmaat
4.8
'n Baie gerieflike, goed ingerigte huis. Lieflike karakter. Baie goed geleë. Ons het baie lekker gebly. Dit was koud, maar hulle het ons kamer verwarm...
Sien meer
Aug 2025
Jannie K
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker geslaap en skoon plek gekry. Ons was daar om die blomme te sien, en vir daardie doel was die plek vir ons perfek en reg, netjies en skoon ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hantam Huis/Lodge 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe33addfbfabc5c9ad63668615a34933fcde0fb8a86b5349a0551f4d5b60e8c605300d09f0465640459b575743274fcf3f44f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.47456638056 19.771204288955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang