Lodge Aloe-Hymn
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge Drive 54, Ivydale, Polokwane, South, Limpopo
-
Vanaf
R1 080R972 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lodge Aloe-Hymn is 'n lodge in Ivydale, Polokwane, en bied verblyf vir vakansie- en sakeverblyf.
Lodge Aloe-Hymn bied verblyf wat ontwerp is om 'n delikate mengsel van elegansie en eenvoud te skep. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf enkelbeddens en het slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het elkeen hul eie privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Youtube in. Die kamers het 'n mikrogolfoond, yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van die kamers het sy eie ingang van buite die kamer met sy eie stoep, asook vanaf die lodge se gang. Gratis WiFi is oral in die kamers beskikbaar.
Dié eiendom het 'n groot visvangarea waar gaste kan "Catch and Release" of langs die dam kan sit om die omgewing en pragtige tuin te geniet. Daar is baie braaihoekies in die tuin sowel as langs die dam.
Daar is 'n lieflike boma wat sowat 50 mense gemaklik kan geniet vir 'n braai of vir 'n funksie. Die weelderige tuin het baie areas wat gaste vir funksies kan bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
René Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ridge Drive 54, Ivydale, Polokwane, South, Limpopo
- Gaste dink Lodge Aloe-Hymn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge Drive 54, Ivydale, Polokwane, South, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang