Lodge Aloe-Hymn
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge Drive 54, Ivydale, Polokwane, South, Limpopo
-
Vanaf
R1 080R972 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lodge Aloe-Hymn is in Ivydale, Polokwane en bied verblyf aan sake- en ontspanningsreisigers.
Lodge Aloe-Hymn se verblyf is 'n kombinasie van elegansie en eenvoud. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en elk is geskik vir 2 gaste. Elke kamer het 'n privaat badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube in. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n ingang met 'n stoepie en 'n ingang wat na die gang lei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom het 'n groot visvangarea waar gaste op 'n vang- en vrylaatbasis kan visvang. Gaste kan langs die dam uitspan en die omgewing en pragtige tuin geniet. Daar is baie braaihoekies in die tuin langs die dam.
Daar is 'n lieflike boma waar 50 gaste gerieflik kan braai of 'n onthaal kan hou. Die tuin het baie areas wat die gaste vir funksies kan bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
René Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ridge Drive 54, Ivydale, Polokwane, South, Limpopo
- Gaste dink Lodge Aloe-Hymn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge Drive 54, Ivydale, Polokwane, South, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang