Successfully reported
+58

Lodge Azure

Selfsorg
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Valley Road, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lodge Azure bied gerieflike selfsorgverblyf in die klein oorddorpie Rocklands, Port Edward. Die lodge is 'n ideale basis om die nabygeleë besienswaardighede te verken en 'n rustige wegbreek weg van die besige stadslewe te geniet.

Die lodge bied 5 individueel versierde gesinseenhede, sowel as tweepersoons- en dubbelkamers. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-sitarea langs die goed toegeruste kombuisie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die lodge spog met 'n buiteswembad vir 'n verfrissende duik, 2 trampoliens vir kinders om op te speel, en 'n geriefswinkel wat 'n verskeidenheid benodigdhede soos ys, versnaperinge, hout, vuuraanstekers, en meer verkoop.

Daar is ook baie oulike restaurante binne 'n radius van 10 km. Port Edward Beach en Port Edward Buiteklub is binne 3 km, King Shaka Internasionale Lughawe is 196 km ver, en die Wild Coast Sun Casino en die 18 putjie gholfbaan is 6 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rowyn Anne N
Gesin met klein kinders
5.0
Neat, quaint and comfy. Stayed in a premium family room. We were not advised if WiFi was available. The TV connection was not good. Not...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jessica S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories en gevoel soos my 2de wittebrood. Die plekkie was verbasend netjies, personeel was baie professioneel. Ek het baie lekker gebly. Dis 'n...
Sien meer
Des 2024
Ayanda G
Saam met vriende
5.0
Great. Was exactly as stated in the ad. Very neat and clean. Got value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Terrincher E
Saam met lewensmaat
5.0
We will gladly go back again. It was a lovely weekend stay. Lovely, peaceful, clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Nolte S
4.8
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Valley Road, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lodge Azure het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 003
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 003
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 003
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Valley Road, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa41949459a94516d75f2debac7b91bea5360167c5010d60ec1033c44a61dc80e4db1a051abba6f038ef287e33299d5603601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Valley Road Rocklands 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -31.052524 30.214419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang